[Ep.15] HOOFSTUK 22 – Vrystede as model vir groeiende selfbestuur

Wat gebeur in die praktyk in Suid-Afrika? Flip Buys vra hierdie vraag en wys daarop dat namate die gesentraliseerde politieke stelsel misluk, die bevolking self federale, oftewel gedesentraliseerde, oplossings in werking stel.

Luister hieronder na Hoofstuk 22 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die vyftiende episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)