[Ep.16] HOOFSTUK 23 – Bevolkingsriviere

Natuurlik het mense nie ’n ander keuse as om meer staatsbestand te word en hulself teen die gevolge van demografiese veranderinge te probeer verskans nie. Uiteindelik is demografiese oplossings die enigste blywende antwoord vir demografiese omwentelings.

Luister hieronder na Hoofstuk 23 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die sestiende episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)