[Ep.16] HOOFSTUK 23 – Bevolkingsriviere

Natuurlik het mense nie ’n ander keuse as om meer staatsbestand te word en hulself teen die gevolge van demografiese veranderinge te probeer verskans nie. Uiteindelik is demografiese oplossings die enigste blywende antwoord vir demografiese omwentelings. Luister hieronder na Hoofstuk 23 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip … Lees meer [Ep.16] HOOFSTUK 23 – Bevolkingsriviere