[Ep.17] HOOFSTUK 25 – Kultuur: ’n Westerse suksesresep

Kultuur is nie net braaivleis, rugby en lekker musiek nie. Dit is sekerlik ook deel van die Afrikaner se kultuur, maar kultuur word vervlak as dit verskraal word tot sport en ontspanning. Kultuur is ’n lewenswyse; dit is wie en wat ’n groep is en waarin hulle as vanselfsprekend glo. Luister hier na die hoofstuk oor kultuur in Flip Buys se boek.

Luister hieronder na Hoofstuk 25 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die sewentiende episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)