[Ep.18] HOOFSTUK 27 – Die Solidariteit Beweging se hoofstroomplan

Die hoofdoelwit van die Solidariteit Beweging is bloot om ’n normale lewe in ’n normale land te lei. Flip Buys praat oor die Solidariteit Beweging se hoofstroomplan.

Luister hieronder na Hoofstuk 27 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die agttiende episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)