[Ep.18] HOOFSTUK 27 – Die Solidariteit Beweging se hoofstroomplan

Die hoofdoelwit van die Solidariteit Beweging is bloot om ’n normale lewe in ’n normale land te lei. Flip Buys praat oor die Solidariteit Beweging se hoofstroomplan. Luister hieronder na Hoofstuk 27 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die agttiende episode in ‘n reeks … Lees meer [Ep.18] HOOFSTUK 27 – Die Solidariteit Beweging se hoofstroomplan