[Ep.19] HOOFSTUK 28 – Plan A, B, C

Flip Buys sê in hierdie hoofstuk van sy boek: “’n Boer maak ’n plan”. Kom luister saam.

Luister hieronder na Hoofstuk 28 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die negentiende episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)