[Ep.19] HOOFSTUK 28 – Plan A, B, C

Flip Buys sê in hierdie hoofstuk van sy boek: “’n Boer maak ’n plan”. Kom luister saam. Luister hieronder na Hoofstuk 28 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die negentiende episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die … Lees meer [Ep.19] HOOFSTUK 28 – Plan A, B, C