[Ep.2] HOOFSTUK 1 – Wat is ’n Afrikaner?

Wie is ons? Die vraag is eintlik moeiliker as die antwoord. Elkeen weet mos of hy of sy deel is van dié groep of nie. Die maklikste is miskien om vir enige nie-Afrikaner te vra wie die Afrikaner nou eintlik is.

Luister hieronder na Hoofstuk 1 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die tweede episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)