[Ep.2] HOOFSTUK 1 – Wat is ’n Afrikaner?

Wie is ons? Die vraag is eintlik moeiliker as die antwoord. Elkeen weet mos of hy of sy deel is van dié groep of nie. Die maklikste is miskien om vir enige nie-Afrikaner te vra wie die Afrikaner nou eintlik is. Luister hieronder na Hoofstuk 1 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die … Lees meer [Ep.2] HOOFSTUK 1 – Wat is ’n Afrikaner?