[Ep.22] HOOFSTUK 34 – Die padkaart na kulturele selfbestuur

Wat is die padkaart wat gevolg moet word om groter selfbestuur te bewerkstellig?
Flip Buys beantwoord hierdie vraag in Hoofstuk 34.

Luister hieronder na Hoofstuk 34 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die twee-en-twintigste episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)