[Ep.3] HOOFSTUK 2 – Die verlede leer ons daar is altyd ’n toekoms

Suid-Afrika is tans nie op ’n goeie plek nie: Die politiek is deurmekaar, die ekonomie is pap, misdaad vier hoogty, protesoptogte ontwrig die land, en die staat verval stuk-stuk. Daarby wys die gereelde rassestorms op sosiale media hoe broos die samelewing op sekere plekke is. Die prentjie lyk vir baie mense donker, en talle wonder … Lees meer [Ep.3] HOOFSTUK 2 – Die verlede leer ons daar is altyd ’n toekoms