[Ep.4] HOOFSTUK 3 – Die rivier waarin die geskiedenis vloei

In die praktyk ondervind Suid-Afrika net soveel ’n botsing van kulture as ’n mededinging tussen ideologieë. Die uitdaging is dat linkses en liberales kultuur as ’n bedreiging vir nasionale eenheid sien, eerder as boublokke daarvan, argumenteer Flip Buys wanneer hy in hierdie hoofstuk kyk na die vloeiende geskiedenis van Suid-Afrika.

Luister hieronder na Hoofstuk 3 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die vierde episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)