[Ep.4] HOOFSTUK 3 – Die rivier waarin die geskiedenis vloei

In die praktyk ondervind Suid-Afrika net soveel ’n botsing van kulture as ’n mededinging tussen ideologieë. Die uitdaging is dat linkses en liberales kultuur as ’n bedreiging vir nasionale eenheid sien, eerder as boublokke daarvan, argumenteer Flip Buys wanneer hy in hierdie hoofstuk kyk na die vloeiende geskiedenis van Suid-Afrika. Luister hieronder na Hoofstuk 3 … Lees meer [Ep.4] HOOFSTUK 3 – Die rivier waarin die geskiedenis vloei