[Ep.5] HOOFSTUK 5 – Die Grieke, Romeine en Afrikaners

Afrikaners se geskiedenis word reeds die afgelope nagenoeg 300 jaar gekenmerk deur ’n buitengewone verskynsel, naamlik die ontwikkeling van ’n bestaanskrisis tydens eeuwendings. Tog is die krisisse telkens in die eerste dekades van die volgende eeu opgelos. Kom luister na Flip Buys wat kortliks verduidelik hoe Afrikaners altyd krisisse te bowe gekom het.

Luister hieronder na Hoofstuk 5 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die vyfde episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)