[Ep.5] HOOFSTUK 5 – Die Grieke, Romeine en Afrikaners
Afrikaners se geskiedenis word reeds die afgelope nagenoeg 300 jaar gekenmerk deur ’n buitengewone verskynsel, naamlik die ontwikkeling van ’n bestaanskrisis tydens eeuwendings. Tog is die krisisse telkens in die eerste dekades van die volgende eeu opgelos. Kom luister na Flip Buys wat kortliks verduidelik hoe Afrikaners altyd krisisse te bowe gekom het. Luister hieronder … Lees meer [Ep.5] HOOFSTUK 5 – Die Grieke, Romeine en Afrikaners
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit