[Ep.6] HOOFSTUK 7 – 1994 is verby

Daar is twee verhale wat oor Suid-Afrika en die Afrikaner vertel kan word: die een is goed  bekend en het ’n gelukkige einde; die ander is  nog onbekend en nie klaar geskryf nie. Wat lê vir die Afrikaner voor? Kom luister na Flip Buys

Luister hieronder na Hoofstuk 7 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die sesde episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)