[Ep.6] HOOFSTUK 7 – 1994 is verby

Daar is twee verhale wat oor Suid-Afrika en die Afrikaner vertel kan word: die een is goed  bekend en het ’n gelukkige einde; die ander is  nog onbekend en nie klaar geskryf nie. Wat lê vir die Afrikaner voor? Kom luister na Flip Buys Luister hieronder na Hoofstuk 7 van die boek, Die pad na … Lees meer [Ep.6] HOOFSTUK 7 – 1994 is verby