[Ep.7] HOOFSTUK 8 – Die ANC-regering voel al hoe meer soos ’n besettingsmag

Die Boereleiers het teen die einde van die Anglo-Boereoorlog ’n uiterste laaste aanbod aan die Britte gemaak in ’n vergeefse poging om hul vryheid te behou en vrede te bewerkstellig. Hulle het aangebied dat die Britte die Witwatersrand se goudvelde kon kry in ruil vir die behoud van die Republieke se onafhanklikheid. Die historikus Hermann Giliomee het die Boere se aanbod so treffend gestel: “Vat ons goud, maar los ons vryheid.”

Luister hieronder na Hoofstuk 8 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die sewende episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)