[Ep.7] HOOFSTUK 8 – Die ANC-regering voel al hoe meer soos ’n besettingsmag

Die Boereleiers het teen die einde van die Anglo-Boereoorlog ’n uiterste laaste aanbod aan die Britte gemaak in ’n vergeefse poging om hul vryheid te behou en vrede te bewerkstellig. Hulle het aangebied dat die Britte die Witwatersrand se goudvelde kon kry in ruil vir die behoud van die Republieke se onafhanklikheid. Die historikus Hermann … Lees meer [Ep.7] HOOFSTUK 8 – Die ANC-regering voel al hoe meer soos ’n besettingsmag