[Ep.9] HOOFSTUK 15 – Die Jode se vierpuntplan vir voortbestaan

Wat is die antwoord vir Afrikaners in Suid-Afrika? Kom luister hier na Flip Buys en hoe sy idees vir die uitbouing van die Solidariteit Beweging gevorm is.

Luister hieronder na Hoofstuk 15 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die agste episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die Kraal webblad. 


Bestel nou jou kopie van Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur.
Klik hier en gebruik die kode ‘Selfbestuur’ om R100 te spaar! (Slegs terwyl voorraad hou)