KRAAL UITGEWERS IS GESLUIT VIR DIE FEESSEISOEN VAN 13-12-2018 TOT 11-01-2019 Dismiss

Erwe van ons vaad’re-reeks: Moenie hierdie geleentheid laat verbygaan nie!

Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899‑1902 is die sewende en laaste boek in Kraal Uitgewers se gewilde Die erwe van ons Vaad’re-reeks. Is daar dalk titels in dié reeks wat jy voorheen misgeloop het of nog bloot kortkom? Dan is dit nou die kans om jou stel van hierdie waardevolle geskiedenisreeks aan te vul. Kies een van die volgende pakkette teen ’n winskoopprys:

  • Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899‑1902 (nuut) EN De la Rey: ’n Stryd vir vryheid saam beskikbaar teen R690 (bespaar R140).
  • Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899‑1902 (nuut) EN Afrikanerrebellie, 1914‑1915 saam beskikbaar teen R850 (bespaar R170).
  • Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899‑1902 (nuut), De la Rey: ’n Stryd vir vryheid EN Afrikanerrebellie, 1914‑1915 saam beskikbaar teen R1100 (bespaar R260).

Titels in die reeks sluit in (in volgorde van publikasie):