FOTO VAN DIE WEEK – Donkerhoek, 11-12 Junie 1900

Hierdie FOTO VAN DIE WEEK kom uit: Donkerhoek, 11-12 Junie 1900: Keerpunt in die Anglo-Boereoorlog
 
Op Dinsdag 5 Junie 1900 het Roberts ook Pretoria, die hoofstad van die ZAR, met ’n mag van 25 500 man ingeneem.
 
Net soos in die Vrystaat het die verowering van die stad nie die ZAR-mag se vermoë om te veg geneutraliseer of die regering van die land tot ’n val gebring nie.
 
Lees verder in Donkerhoek, 11-12 Junie 1900: Keerpunt in die Anglo-Boereoorlog beskikbaar by Kraal Uitgewers hier.