Kraal Uitgewers – waar geskiedenis lewe kry!
Dit is nie net Kraal se leuse nie, ons leef dit ook elke dag uit. Ons noem dit Geskiedoenis.

Hou gerus hierdie bladsy dop vir GRATIS aflaaibare digitale doen dinge soos blokkiesraaisels of inkleurprente wat ons geskiedenis laat lewe kry.

Vadersdagkaartjie

Moedersdag-kaartjies

Muis masker

Tandkwitansies

Tandemuis inkleurprent

Rebellie Letterraaisel

Boerekos Blokraai

Kraal Uitgewers se Skrywersalfabet-Vasvrae

Veldslag Letterraaisel

Afrikaans inkleurprent

De la Rey inkleurprent

Nonnie inkleurprent

Kraal Afrikaanse Blokraai

Afrikanergeskiedenis-blokraai