Afrikanergeskiedenis-blokraai

Ken mense jou as ‘die geskiedenisboffin’? Slaap jy saans met Bondgenote en Dwarstrekkers onder jou kussing? Dan is jy op die regte plek.
Los daardie vervelige blokraai maar in die ou tydskrif, dis nou tyd vir ‘n regte uitdaging!  


Afrikanergeskiedenis Blokraai (1)

 

Laai die PDF weergawe van die blokraai HIER af.


Die oplossing is HIER beskikbaar. Laat weet ons hoe jy gedoen het!