Boerekos Blokraai

Wat is nou lekkerder as jou ma se skaapboud op ‘n Sondagmiddag?

Terwyl jy kwylend droom van daardie eerste happie na grendeltyd, toets solank jou kennis met Kraal Uitgewers se Boerekos Blokraai.
Hopelik kan jy nog onthou hoe al 18 disse geproe het! 


Boerekos Blokraai

Laai die PDF weergawe van die blokraai HIER af.


Die oplossing is HIER beskikbaar. Laat weet ons hoe jy gedoen het!