De la Rey inkleurprent

De la Rey inkleurprent Hou die kinders (of jouself) besig en leer sommer iets oor ons geskiedenis in die proses, met hierdie prettige inkleurprent van Genl. J.H. de la Rey.  Hy staan bekend as die Leeu van die Wes-Transvaal, die held van Magersfontein, die man van legendes – Koos de la Rey. Daar is al … Lees meer De la Rey inkleurprent