Kraal Afrikaanse Blokraai

Aandag alle taalboffins! Is jou gunsteling leesstof Verset & opbou of Ons gaan ʼn taal maak? Dan is hierdie net die blokraai vir jou! 
Vergeet van al die blokraaie in Engels en vul vir ‘n slag een in oor die geskiedenis van jou eie taal. 


kraal-afrikaanse-blokraai

 

Laai die PDF weergawe van die blokraai HIER af.


Die oplossing is HIER beskikbaar. Laat weet ons hoe jy gedoen het!