Moedersdag-kaartjies

Moedersdag-kaartjies Liefde en moeite kos mos niks, nes hierdie Moedersdag-kaartjies vanaf Kraal Uitgewers.  Sê dankie vir moeder met pen en papier en spaar eerder jou geldjies vir ‘n boek vir haar. As jy regtig byderwets wil wees, kan hulle tot dien as plekmatjies wanneer jy vir ma kos maak!  Laai die Moedersdag-kaartjies HIER en HIER … Lees meer Moedersdag-kaartjies