Veldslag Letterraaisel

Kraal Veldslag Letterraaisel As Majubadag jou gunsteling dag op die kalender is elke jaar, dan is hierdie net die letterraaisel vir jou!  Hou jouself besig en leer sommer meer oor geskiedkundige veldslae in die proses. Laai die PDF weergawe van die letterraaisel HIER af.