Die presidente van die Oranje-Vrystaat – J.P. Hoffmann, J.N. Boshof, M.W. Pretorius, J.H. Brand, F.W. Reitz en M.T. Steyn.
Wie was jou gunsteling en hoekom?
Kom gesels saam op die Kraal Uitgewers Facebook Blad by https://www.facebook.com/KraalUitgewers/
(Fotobron: Het Geheugen, Zuid-Afrikahuis)