Historiese foto – Pad na Pretoria bewaak 1896

Terwyl Suid-Afrika gereed maak vir grendeltyd is die verlede ’n lekker plek om heen te reis.
Soos daar in dié tyd polisie die strate gaan patrolleer om te verseker dat Suid-Afrikaners die reëls nakom, is paaie om Pretoria blykbaar ook in 1896 bewaak.

Dié foto uit die aanlyn argief van Wellcome Collection se byskrif sê slegs “South Africa: Armed South African men guarding the road to Pretoria, 1896.”

Is dit moontlik gedoen na aanleiding van die Jameson-inval van 1985-1896?