[Ep.1] INLEIDING – Die enigste oplossing vir die Afrikaner se voortbestaan is selfbestuur

Die bestaansangs van ’n klein volk, soos die Afrikaner, is in 1946 deur die denker en digter N.P. van Wyk Louw in die idioom van daardie tyd en in apokaliptiese terme verwoord. Luister hieronder na die inleiding tot die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die … Lees meer [Ep.1] INLEIDING – Die enigste oplossing vir die Afrikaner se voortbestaan is selfbestuur