Maak seker dat jou Kersgeskenke betyds in die Kerskouse land en plaas al jou bestellings vroegtydig dié feesseisoen. Versending via die SA postkantoor sluit 30 November 2018, 7 Desember 2018 vir versending via PostNet en 12 Desember 2018 via koerierversending. Kliënte kan ook tot op dié dag by die Kraal Uitgewers-boekwinkel in Kloofsig, Centurion kom inloer vir daardie “op-die-nippertjie-inkopies”. Ons e-winkel en boekwinkel sal weer op 11 Januarie 2019 sy deure open.
Kontak Kraal Uitgewers tydens kantoorure indien jy enige navrae oor bestellings of ons feestydbesigheidsure het.