Covidag s.nw.
Wanneer jy nie weet watter dag van die week dit is nie, want jy is elke dag by die huis. (Alecia van Zyl)
tuinholler s.nw.
Iemand wat in sy tuin oefen tydens die inperking. (Belinda Tomlay)
(Bron: afrikaans.com)