Kreatiewe Korona-woordwonders – 22 Junie 2020

grendelgriep s.nw. Die gevoel van irritasie en lusteloosheid wat jy ervaar as jy moeg is vir isolasie. (cabin fever) (Adriaan Norman)

(Bron: afrikaans.com)