Kreatiewe Korona-woordwonders – 25 Mei 2020

koronamouna s.nw.

Iemand wat tydens inperking heeldag sy lot bekla. (Jamien van Heerden)

(Bron: afrikaans.com)