Kreatiewe Korona-woordwonders – 27 Julie 2020

burebraai s.nw.

Wanneer bure weerskante van die heining ’n braai hou en oor die heining gesels – saam, maar apart.

(Bron: Sunita Keyser; afrikaans.com)