Kreatiewe Korona-woordwonders – 29 Junie 2020

kwarantynfilistyn (s.nw.)

Iemand wat die reëls en regulasies van die inperking oortree en minag.  (Estelle Steyn)

(Bron: afrikaans.com)