Kreatiewe Korona-woordwonders – 4 Mei 2020

Moetgoed s.nw.

Slegs noodsaaklike goedere wat tydens inperking verkoop mag word. (Melissa-Jane Boshoff)

Pandemieparool s.nw.

Wanneer die inperkingsreëls verslap word en ’n mens weer mag gaan stap.

(Bron: afrikaans.com)