Kreatiewe Korona-woordwonders – 6 Julie 2020

vercovid s.nw.

Die verwarring en paranoia wat jy ervaar wanneer jy nie kan besluit of jou simptome die van ’n verkoue of van COVID is nie.

(Bron: afrikaans.com)