Kreatiewe Korona-woordwonders – 8 Junie 2020

kombuistuis bw.

’n Mens spandeer deesdae so baie tyd in die kombuis, jy voel sommer tuis daar. (Diana Gouws Pieterse)

(Bron: afrikaans.com)