Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog 8: 13 Desember 1880 – Paardekraal

Heropgerigte Volksraad vergader vir die eerste keer sedert anneksasie in 1877. ZAR word eensydig herstel. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word. ‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.    

Eerste Wêreldoorlog-publikasie in Afrikaans verstom

Deur Ilze Nieuwoudt Die Groot Oorlog (1914-1918), soos wat die Eerste Wêreldoorlog oorspronklik bekend gestaan het, was waarlik in elke opsig enorm. Nie net het dit tot die dood van nagenoeg tien miljoen soldate gelei nie, dit was tot in daardie stadium ook die omvangrykste oorlog waarby sowat 80 miljoen mense van verskeie lande betrek […]