Moedersdag: Vertel van jou avontuur en WEN!

Was dit die groot middernagfees? ʼn Spontane vakansie in Europa? Die keer wat julle saam gaan valskermspring het of selfs die geheime taal wat julle ontwikkel het? Vertel ons van jou grootste avontuur wat jy al met jou ma gedeel het en staan die kans om vir haar ʼn spesiale Moedersdag-geskenk van Kraal Uitgewers te […]

Moedersdag: Gee ʼn geskenk wat met haar hart praat

Niemand ken die hart, vreugdes en hartseer van ʼn moeder soos ʼn ma nie. Daarom is stilWo(o)rd (geskryf deur Marietha Malan) die ideale Moedersdaggeskenk vir elke moeder – oud en jonk. Dié boek (beskikbaar by Kraal Uitgewers teen R120, R20-posgeld uitgesluit) is ʼn diep persoonlike reis van ’n ma wat vertel van haar eie kinders […]

Nuwe boek uit die pen van gesoute historikus en joernalis bekendgestel

Die nuutste boek uit die pen van die gesoute historikus en joernalis dr. Leopold Scholtz is pas in Pretoria bekendgestel. Kruispaaie: Afrikanerkeuses van die 19de en 20ste eeu plaas die grootste besluite wat die Die boek is op 14 April tydens ʼn paneelgesprek by die Erfenisstigting bekendgestel. Verskeie prominente meningsvormers het aan die gesprek deelgeneem […]