Niemand ken die hart, vreugdes en hartseer van ʼn moeder soos ʼn ma nie. Daarom is stilWo(o)rd (geskryf deur Marietha Malan) die ideale Moedersdaggeskenk vir elke moeder – oud en jonk. Dié boek (beskikbaar by Kraal Uitgewers teen R120, R20-posgeld uitgesluit) is ʼn diep persoonlike reis van ’n ma wat vertel van haar eie kinders […]
Die nuutste boek uit die pen van die gesoute historikus en joernalis dr. Leopold Scholtz is pas in Pretoria bekendgestel. Kruispaaie: Afrikanerkeuses van die 19de en 20ste eeu plaas die grootste besluite wat die Die boek is op 14 April tydens ʼn paneelgesprek by die Erfenisstigting bekendgestel. Verskeie prominente meningsvormers het aan die gesprek deelgeneem […]
Die Afrikaner het sedert sy ontstaan voor verskeie keuses te staan gekom wat nie net die geskiedenis in ’n sekere rigting gelei het nie, maar ook dié groep se wil vir oorlewing sou beklemtoon. Dié kultuurgroep se stryd om oorlewing is duidelik in onder meer die vestiging van die Boererepublieke, die keuse om Afrikaans as […]
Kraal Uitgewers nooi oudweermaglede, -polisielede en belangstellendes in die geskiedenis van die Grensoorlog uit na ʼn unieke boekgesprek saam met die skrywers Leopold Scholtz en Louis Lubbe. Die gesprek word op Donderdag 14 April vanaf 18:00 by die Kraal Uitgewers-boekwinkel in die AfriForum-gebou (geleë op die hoek van D.F. Malan- en Unielaan, Kloofsig) gehou. Louis […]
Kraal Uitgewers en die Solidariteit Beweging nooi u vriendelik uit na die bekendstelling van die nuutste boek uit die pen van Leopold Scholtz Kruispaaie: Afrikanerkeuses in die 19de en 20ste eeu.Kom luister wat die kenners oor die Afrikaner se keuses van die verlede sê in die paneelgesprek met Leopold Scholtz, Flip Buys, Fransjohan Pretorius en […]