Begrond: Die verhaal van hoop (nou ook by die KKNK)

Die historiese novelle Begrond uit die pen van dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van die vakbond Solidariteit, het reeds oorweldigende reaksie by die publiek ontlok, met meer as 1 500 eksemplare wat reeds verkoop is. Voorlesings van dié treffende boek is onlangs op PretoriaFM en verskeie ander gemeenskapsradiostasies gehoor en nou kan KKNK-feesgangers ook by die PNA-boekestalletjie […]

Eerste boek in nuwe Kraal-geskiedenisreeks binnekort op die rak

Kraal Uitgewers stel binnekort ʼn opwindende nuwe publikasie oor die lewe van Nonnie de la Rey, geskryf deur Zelda Rowan, bekend. Dié boek is die eerste in die nuwe Kraal-histories-reeks en staan onder die redakteurskap van die bekende geskiedkundige prof. Fransjohan Pretorius. Volgens Pretorius is die doel van dié reeks om leesbare en tog wetenskaplike […]

Boek van die maand: Februarie 2016

Ons gaan ʼn taal maak: Afrikaans sedert die Patriot-jare Met Internasionale Moedertaaldag wat vanjaar op 21 Februarie gevier word, is die omvattende geskiedenis van Afrikaans, Ons gaan ʼn taal maak: Afrikaans sedert die Patriot-jare, geskryf deur die taalhistorikus, prof. J.C. Steyn, aangewys as Kraal Uitgewers se boek van die maand. In dié boek vertel Steyn […]