Erfenisdag 2015: Vier fees van die Hantam tot in Transvaal!

Pretorianers kan hul vere solank regskud vir die Voortrekkermonument se jaarlikse Erfenisfees wat oudergewoonte op Erfenisdag (24 September) gehou word. Dié gewilde fees word vanjaar in samewerking met AfriForum en die ATKV-Centurion aangebied en beloof om ’n heerlike gesinsdag te wees – vol interessante aktiwiteite en kultuurdemonstrasies vir oud én jonk. Kraal Uitgewers sal ook […]

Afrikaans – my TROTS!

Die amptelike instelling van Afrikaans as skooltaal in 1914 mag dalk vir die jeug in 2014 soos “antieke geskiedenis” klink, maar die trots en liefde vir Afrikaans is vanjaar, 100 jaar later, steeds baie duidelik by skoolleerlinge. Die projek “Afrikaans – my TROTS!” is vanjaar op Taaldag, 14 Augustus, tydens die bekendstelling van Kraal Uitgewers […]

Treurgrond binnekort op die grootskerm

Sedert die eerste Treurgrond-boek ʼn paar jaar gelede deur Kraal Uitgewers uitgereik is, het die debat oor plaasaanvalle merkbaar toegeneem. Intussen is ʼn tweede uitgawe, waarin meer as 3 300 aanvalle gelys is, verlede jaar bekendgestel waarin meer breedvoerig oor die bittere hartseer en verlies vanweë plaasaanvalle geskryf is. Nou gaan die werklikheid van plaasaanvalle nog […]

Nuwe boek oor 1914-Rebellie nou beskikbaar

Deur Ilze Nieuwoudt Kraal Uitgewers se nuutste boek in die gewilde Erwe van ons vaad’re-reeks, Die Afrikanerrebellie, 1914-1915 (onder redaksie van Andries Raath en Danie Langner), is tydens ʼn herdenkingsgeleentheid op 15 September bekendgestel. Die bekendstelling het saamgeval met die 100ste herdenking van die tragiese skietdood van generaal Koos de la Rey op 15 September […]