Koos én Nonnie de la Rey – twee boeke, een wonderlike prys

Koos de la Rey, die legendariese Leeu van die Wes-Transvaal, en sy eggenote, Nonnie de la Rey, het beide uitsonderlike lewensverhale. Koos, as Boeregeneraal wat veral gedurende die Anglo-Boereoorlog as dappere leier na vore getree het, en Nonnie, as pioniersvrou en moeder wat vir agtien maande lank gedurende dieselfde oorlog met haar kinders in die […]

Generaal Christiaan Beyers: Soldaat, aanvoerder en rebellieleier

“Laat ons sorg dat ons aan die kant van die reg is, al kos dit ons ons lewe.” – generaal Christiaan Beyers (1869-1914)Generaal Christiaan Beyers is ’n Afrikanerheld wie se nagedagtenis mettertyd vervaag het. Tog was hy een van die mees prominente aanvoerders tydens die Tweede Vryheidsoorlog en ’n sterk leier in die tyd wat […]

Nuwe reeks geskiedenispublikasies sien die lig

Nuwe reeks geskiedenispublikasies sien die lig Kraal Uitgewers, die uitgewersmaatskappy van die Solidariteit Beweging, het begin met ’n opwindende nuwe reeks, wat hy die Kraal Histories-reeks noem. “Met hierdie reeks wil ons die beste meestersverhandelinge en doktorale proefskrifte wat in Afrikaans geskryf is en om een of ander rede nie ’n uitgewer gekry het nie, […]