Die Bybel – in AFRIKAANS!

Op 29 Mei 1933 vind ʼn merkwaardige gebeurtenis in Suid-Afrika plaas. Hoewel die voorbereiding hiervoor reeds jare se werk geverg het, staan hierdie geskiedkundige dag in 1933 uit:t die eerste besending Afrikaanse Bybels kom vanuit Londen in Kaapstad aan. Die vertaling van die Bybel in Afrikaans het beslis nie oornag plaasgevind nie. Inteendeel, die eerste […]

Vyf geskiedkundige plekke wat mens in Suid-Afrika net móét sien

Deur Ilze Nieuwoudt In elke land is daar die plekke wat toeriste op hulle lysies sit vir wanneer hulle ʼn land besoek wat hulle absoluut net móét sien. In Frankryk is dit sekerlik die Eiffel-toring en die Louvre-kunsmuseum en in Engeland dalk Big Ben en Buckingham-paleis. So moet jy eenvoudig ook minstens een sogenaamde Holocaust-museum […]