Kraal Uitgewers staan nou bekend as AfriForum Uitgewers. Besoek ons nuwe webtuiste by www.afriforumuitgewers.co.za om jou bestelling te plaas. Dismiss

Skip to content
Kraal UitgewersKraal Uitgewers
• Meld aan / Registreer
• Wenslys
• Mandjie / R0.00

Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

• Mandjie

Geen produkte in jou mandjie.

Kliek hier en gaan snuffel in die Kraal Uitgewers-winkel.

• boeke
• Artikels
• Media
• Kraal Afgestof
• Geskiedoenis
• Nuusbrief
• Manuskripte
• Oor ons
• Kontak

Volg ons op Facebook
4 months ago

Kraal Uitgewers het vandag met leedwese verneem van die afsterwe van prof. Jacques van der Elst, voormalige dekaan van die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte aan die PU vir CHO. Hy was later die hoof- uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, die hoof- uitvoerende beampte van die Afrikaanse Taalraad en die koördineerder vir Navorsing en Publikasies van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Kraal Uitgewers bring graag hulde aan prof. Van der Elst vir die uitsonderlike bydrae wat hy gedurende sy loopbaan gemaak het vir die verryking, beskerming en uitbouing van die Afrikaanse taal. Sy diepgaande kennis van die Afrikaanse letterkunde en innemende geaardheid laat ’n diep leemte in die Afrikaanse gemeenskap wat nie maklik gevul sal kan word nie.
Van der Elst het in 2015 ná die dood van die Afrikaanse skrywer André P. Brink verklaar: “Afrikaans is armer sonder André.” Ná prof. T.T. Cloete se dood het hy Cloete beskryf as ’n “leermeester en briljante gees wat Afrikaans as taal … oor ’n lang tydperk en tot op hoë ouderdom verryk het” en dat Afrikaans, ná Cloete se dood armer is sonder sy “uitsonderlike talent”.
Vandag kan daar waarlik gesê word dat prof. Van der Elst ’n onuitwisbare bydrae gelewer wat gehelp het dat Afrikaans in vele opsigte ryker is – en daarvoor is ons dankbaar.
(Foto: Prof. Jacques van der Elst en sy vrou, Betsie.)
... See more

« ‹ 3 of 10 › »
Bekyk ons Instagram

kraaluitgewers

#jaapsteyn #afrikaansepatriot #jaapsteyn #afrikaansepatriot
Instagram post 17856326930780018 Instagram post 17856326930780018
NOU BESKIKBAAR! “Prof. Jaap se sagte benadering NOU BESKIKBAAR!

“Prof. Jaap se sagte benadering, nederigheid, onbeskryflike kennis en sy liefde vir Afrikaans én die geskiedenis was enkele van die karaktereienskappe wat hom so geliefd gemaak het. Die AfriForum Uitgewers-span salueer ’n meesterlike skrywer,”

-Ilze Nieuwoudt, publikasiebestuurder by AfriForum Uitgewers.
#afrikaansetaal
#afrikaansepatriot #afrikaanseboeke
Boustene: 25 jaar se idees vir die toekoms Die bo Boustene: 25 jaar se idees vir die toekoms

Die boek werp lig op die 25 jaar waarin Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, al ’n uitsonderlike bydrae as vakbond- en kultuurleier gemaak het. Dit lewer ook ’n hoopvolle bydrae tot die toekoms van die Afrikaner.
Prof. Jaap Steyn se laaste boek verskyn binnekort Prof. Jaap Steyn se laaste boek verskyn binnekort by AfriForum Uitgewers. 'n Huldeblyk aan 'n meester #afrikaansetaal #afrikaansepatriot #afrikaanseskrywers #afrikaanseboeke #afrikaansegeskiedenis
#weetjy #spreekwoorde #afrikaansetaal #weetjy  #spreekwoorde #afrikaansetaal
Die TWEEDE DRUK van Spioenmeesters vlieg omtrent v Die TWEEDE DRUK van Spioenmeesters vlieg omtrent van die rak af! April en Mei topverkoper baie geluk @henning.vanaswegen #spioenmeesters #spioenasie #afrikaansetaal #afrikaanseskrywers #spioene #geheime
GROOT nuus wat jy eenvoudig te boek moet stel! Kra GROOT nuus wat jy eenvoudig te boek moet stel!
Kraal Uitgewers slaan ’n nuwe blaadjie om en staan vanaf Mei 2022 bekend as AfriForum Uitgewers.
#boeke #boekwinkel #nuweboek #ouboeke #boeke #boekwinkel #nuweboek #ouboeke
#skryfafrikaans #geskiedenis #boeke #skryfafrikaans #geskiedenis #boeke
#afrikaansetaal #afrikaanseboeke #afrikaanseskrywe #afrikaansetaal #afrikaanseboeke #afrikaanseskrywers #letterkunde #literatuur
Die eerste druk van Spioenmeesters is uitverkoop! Die eerste druk van Spioenmeesters is uitverkoop! Nuwe voorraad arriveer 4 April! Bestel nou jou kopie en bespaar R100!

#spioenmeesters #spioene #spioenasie #kraaluitgewers
Instagram post 17945187319885521 Instagram post 17945187319885521
HISTORIESE FOTO Hierdie foto kom uit die boek 'De HISTORIESE FOTO

Hierdie foto kom uit die boek 'De la Rey: 'n Stryd vir Vryheid.

Foto: 'n Straattoneel voor die Presidensie ten tyde van die Britse inname van Bloemfontein tydens die Anglo-Boereoorlog.

Bestel jou boek hier teen slegs R340 by www.kraaluitgewers.co.za

#delarey #geskiedenis #historiesefoto #foto #nostalgia #historieseboeke #history
#ouma #oupa #taalwenk #ouma #oupa  #taalwenk
Die Christen en sy werk: Etiese aspekte in die wer Die Christen en sy werk: Etiese aspekte in die werkplek ondersoek die besondere band wat tussen die Christen en sy werk bestaan op beide filosofiese en praktiese vlak.
Stel self ondersoek in by www.kraaluitgewers.co.za

#werk #geloof #afrikaanseboeke #afrikaanseskrywers #christen #kraaluitgewers
AGTER DIE SKERMS Voorblad voorbeeld vir Jaap Stey AGTER DIE SKERMS

Voorblad voorbeeld vir Jaap Steyn se laaste boek "So is onse mense"

#jaapsteyn  #afrikaanseskrywers #afrikaanseboeke #afrikaans #afrikaansepatriot #mytaalmytrots #legende
Is jy van daai wat 'n boek 'n naweek lees of vat d Is jy van daai wat 'n boek 'n naweek lees of vat die jou maande selfs jare om 'n boek klaar te lees?

#watleesjy #boekpermaand #boeke #leesislekker #lees
#boeke #lees #leesislekker #boekperweek #boekperma #boeke #lees #leesislekker #boekperweek #boekpermaand
#boeke #lees #leesislekker #boeke #lees #leesislekker
Load More... Follow on Instagram
Teken in op ons nuusbrief
Teken in op die maandelikse Kraal Uitgewers-nuusbrief:
• This field is for validation purposes and should be left unchanged.
POPI-Wetgewing
• Gebruiksvoorwaardebeleid
• Privaatheidsverklaringsbeleid
• Webkoekiebeleid
• PAIA-gids
bg_image
Alle Regte Voorbehou 2022 © Kraal Uitgewers - Deel van die Solidariteit Beweging
• boeke
• Artikels
• Media
• Kraal Afgestof
• Geskiedoenis
• Nuusbrief
• Manuskripte
• Oor ons
• Kontak
• Meld aan